Voëltjiesaad vir konfetti op Karoo-troue voor ‘VVV’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Mariette Coetzee en Gus Maartens van Magaliesburg beloof trou aan mekaar by die 'vreemde vlieënde voorwerp' in die Tankwa-Karoo. Foto: Esmarie Carstens/Benguas Photography
Mariette Coetzee en Gus Maartens van Magaliesburg beloof trou aan mekaar by die 'vreemde vlieënde voorwerp' in die Tankwa-Karoo. Foto: Esmarie Carstens/Benguas Photography

Toe die eienaar van die Tankwa-padstal in die Tankwa-Karoo ’n blink “ruimteskip” in die sand opgerig het om toerisme te bevorder, het hy nooit gedink ’n troue sou kort voor lank in die skadu van dié “vreemde vlieënde voorwerp of VVV” gehou word nie.

Maar Saterdag is dit presies wat gebeur het toe die motorfietsryers Mariette Coetzee (49) en Gus Maartens (64) van Magaliesburg daar afgehaak het.

“Ons is allesbehalwe ’n alledaagse paartjie, en niks wat ons doen, is ordinêr nie,” sê Mariette, wat nou Maartens heet.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Knights 223/3
Western Province 117/5
besig om te laai... Regstreeks
Marumo Gallants FC 2
Royal AM 1
besig om te laai... Regstreeks
TS Galaxy FC 0
AmaZulu 0
besig om te laai... Regstreeks
Oman 0
Bangladesh 109/3
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.57
+1.1%
Rand - Pond
20.08
+0.6%
Rand - Euro
16.98
+0.8%
Rand - Aus dollar
10.88
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+1.0%
Goud
1,771.81
+0.5%
Silwer
23.95
+3.4%
Palladium
2,099.89
+3.8%
Platinum
1,041.00
+0.3%
Brent-ruolie
84.33
-0.6%
Top-40
60,320
-0.1%
Alle aandele
66,912
-0.1%
Hulpbronne 10
64,002
-0.7%
Industriële 25
84,631
+0.6%
Finansiële 15
13,990
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos