Wasmasjien, nog pryse op die spel

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Een gelukkige Beeld-leser kan met ’n splinternuwe Defy-wasmasjien ter waarde van R4 499 wegstap in Wen met Beeld se Skatkis-kompetisie. Nog ’n leser gaan ’n Spar-koopbewys van R500 wen. Dan is daar ook ’n kontantprys van R500, ’n geskenkbewys van Annie Sloan-krytverf van R550 en ’n Sorbet Spa-geskenkbewys van R500 op die spel.

Neem sommer dadelik deel aan die kompetisie deur die sleutelwoord op die advertensie van die kompetisie in die koerant op te spoor. SMS die sleutelwoord, jou naam en van, e-posadres en woongebied na 35986. Onthou om een sleutelwoord per SMS te stuur. Om jou wenkans te verbeter, kan jy tot vyf SMS’e per dag per sleutelwoord stuur. Elke SMS kos R1,50.

Almal wat dié week aan die kompetisie deelneem, kom in aanmerking vir ’n naweek by die Kilima Private Game Reserve en Spa in Limpopo ter waarde van R9 000. Dié prys sluit twee nagte se vyfsterverblyf vir twee mense, ontbyt, middag- en aandete, koffie, tee, koeldrank en gebottelde water en afslag op behandelings en wildritte in.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 116/6
South Africa 0
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 37/2
New Zealand 190/10
Rand - Dollar
16.66
-1.6%
Rand - Pond
20.08
-1.2%
Rand - Euro
16.96
-1.7%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.3%
Rand - Jen
0.12
-1.0%
Goud
1,763.50
-0.7%
Silwer
19.81
-1.6%
Palladium
2,144.66
-0.7%
Platinum
928.75
-1.0%
Brent-ruolie
92.34
-3.0%
Top-40
64,168
-0.9%
Alle aandele
70,967
-0.8%
Hulpbronne 10
63,227
-3.4%
Industriële 25
87,430
+0.4%
Finansiële 15
16,160
-0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos