Wen met Beeld se Skatkis-kompetisie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Annie Sloan Chalk Paint se revolusio­nêre krytverf is in 1990 ontwikkel en sedertdien het die produk net aange­hou om te innoveer en verbeter. Annie Sloan-krytverf word as ’n markleier in verf, dekor en doen-dit-self beskou en het sedertdien uitgebrei om produkte soos wasbehandelings en verfkwaste by haar reeks te voeg.
Annie Sloan Chalk Paint se revolusio­nêre krytverf is in 1990 ontwikkel en sedertdien het die produk net aange­hou om te innoveer en verbeter. Annie Sloan-krytverf word as ’n markleier in verf, dekor en doen-dit-self beskou en het sedertdien uitgebrei om produkte soos wasbehandelings en verfkwaste by haar reeks te voeg.

Vandag se pryse in Wen met Beeld se Skatkis-kompetisie is ’n R500-kontantprys, ’n stel boeke ter waarde van R839, ’n R550-geskenkbewys van Annie Sloan-krytverf, ’n geskenkbewys van Sorbet Spa van R500, ’n Ryobi-boor met toebehore van R999 en ’n Spar-koopbewys van R500.

Om deel te neem moet jy die sleutelwoord op die advertensie van die kompetisie in die koerant soek. SMS die sleutelwoord, jou naam en van, e-posadres en woongebied na 35986.

Onthou om net een sleutelwoord per SMS te stuur. Om jou wenkans te verbeter, kan jy tot vyf SMS’e per dag per sleutelwoord stuur. Elke SMS kos R1,50.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Ireland 81/1
Afghanistan 168/7
besig om te laai... Regstreeks
Kaizer Chiefs 0
Maritzburg United 0
Rand - Dollar
16.61
+0.1%
Rand - Pond
20.07
+0.0%
Rand - Euro
16.96
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.56
+0.4%
Rand - Jen
0.12
+0.0%
Goud
1,796.00
+0.4%
Silwer
20.49
-0.9%
Palladium
2,221.50
-1.0%
Platinum
934.90
-1.1%
Brent-ruolie
96.65
+1.8%
Top-40
63,771
0.0%
Alle aandele
70,266
0.0%
Hulpbronne 10
65,045
0.0%
Industriële 25
85,829
0.0%
Finansiële 15
15,741
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos