Weskus is getooi in blommeprag

akkreditasie
Blomme in die Bidouw-vallei het verlede week begin blom.   Foto: Manus Visser
Blomme in die Bidouw-vallei het verlede week begin blom. Foto: Manus Visser

Dit is nie net vir verbyry en dink daar is nie blomme nie. Draai ’n slag om en ry met die son wat agter jou sit, dan sal sien jy die blomme het oopgemaak en hulle kyk kleurvol vir jou.

En slaap maar ’n bietjie laat, die blomme begin eers so tussen 10:00 en 10:30 hul gesiggies wys.

Anél Hanekom van die Swartland-toerismekantoor gee dié raad wanneer mense die spesiale Weskus-blommelyn bel. En dankie tog daar is so iets soos ’n blommelyn in ’n tyd waar mense deesdae eerder die Covid-19-hulplyn se nommer op hul foon gestoor het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 465/10
Sri Lanka 397/10 & 39/2
Rand - Dollar
16.10
-1.1%
Rand - Pond
19.85
+0.1%
Rand - Euro
16.85
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.20
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-2.1%
Goud
1,816.90
+0.1%
Silwer
21.41
-1.1%
Palladium
2,006.00
-2.4%
Platinum
938.50
-1.8%
Brent-ruolie
111.93
-2.1%
Top-40
62,494
-0.9%
Alle aandele
69,083
-0.9%
Hulpbronne 10
71,795
-1.4%
Industriële 25
76,804
-1.3%
Finansiële 15
16,026
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos