2020 die jaar wat nie uit rat wou kom

akkreditasie
Porsche se eerste e-voertuig, die Taycan, bied verbluffende verrigting. Helaas kan ons herlaai-netwerk nog nie ’n ewe verbluffende vertoning lewer as dit by beskikbare kragpunte in stede en op die langpad kom nie.
Porsche se eerste e-voertuig, die Taycan, bied verbluffende verrigting. Helaas kan ons herlaai-netwerk nog nie ’n ewe verbluffende vertoning lewer as dit by beskikbare kragpunte in stede en op die langpad kom nie.

Dit was ’n jaar wat ons met die onverwagse uitspring van ’n verkeersman agter ’n selonsroos skoon oorhoops betrap het.

Die vreemde virus van ’n Chinese hoendermark waaroor ’n mens skramsweg in Desember gelees het, het in Februarie ’n Steven Spielberg-agtige vorm aangeneem toe foto’s begin verskyn het van sterwendes in oorvol hospitaalgange. In Eerstewêreldse Europa se beste hospitale.

Suid-Afrika se eerste geval – waarvan ons formeel weet – is op 5 Maart bekend gemaak. ’n Vakansieganger wat uit Europa teruggekeer het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.62
-0.0%
Rand - Pond
20.08
-0.0%
Rand - Euro
16.94
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.60
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.2%
Goud
1,785.87
-0.2%
Silwer
20.67
-0.1%
Palladium
2,203.78
-1.8%
Platinum
945.24
+0.0%
Brent-ruolie
96.65
+1.8%
Top-40
63,771
0.0%
Alle aandele
70,266
0.0%
Hulpbronne 10
65,045
0.0%
Industriële 25
85,829
0.0%
Finansiële 15
15,741
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos