Alfas trek streep in sand – en GTA kom!

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Wie’t my espresso gevat? Alfa se eiesoortige Giulia en Stelvio staan steeds uit op ons paaie. Fris pryse en ’n louwarm Suid-Afrikaanse gehoor maak egter dat sy verkope steeds so-so bly.
Wie’t my espresso gevat? Alfa se eiesoortige Giulia en Stelvio staan steeds uit op ons paaie. Fris pryse en ’n louwarm Suid-Afrikaanse gehoor maak egter dat sy verkope steeds so-so bly.

Daar’s meer kwinkslae oor Alfa Romeo’s (as jy mooi luister, kan jy hoor hoe hy roes) as wit Polo’s en Fortuners op die snelweg.

Maar vir ’n passievolle vervaardiger met ’n geskiedenis wat meer as 110 jaar terug strek, verdien die Milanese handelsmerk straks meer respek as ligte vleisbraai-praatjies.

Neem sy Giulia-sedan en Stelvio-sportnuts as ’n voorbeeld. Na ’n handvol jare op ons mark, het dit nog steeds nie vuurwerke op die verkopelyste gemaak nie. Trouens, die Giulia verkoop maar drupsgewys, en sy Stelvio-stalmaat kan sekerlik ook doen met flukser syfers.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 116/5
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 328/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.80
+1.6%
Rand - Pond
21.04
+1.2%
Rand - Euro
17.89
+1.5%
Rand - Aus dollar
11.23
+1.5%
Rand - Jen
0.14
+1.7%
Goud
1,768.27
-0.8%
Silwer
22.36
+0.2%
Palladium
1,761.57
+0.9%
Platinum
938.00
+0.2%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,555
-0.4%
Alle aandele
71,021
-0.3%
Hulpbronne 10
67,557
-0.5%
Industriële 25
93,673
-0.4%
Finansiële 15
13,890
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos