Ané soek wie’s baas: Ons weeg 3 nutse op

akkreditasie
Ons hou van die stylvolle Mazda CX-5, hoewel hy nie die goedkoopste in sy segment is nie.
Ons hou van die stylvolle Mazda CX-5, hoewel hy nie die goedkoopste in sy segment is nie.

1. Mazda CX-5 2.2 DE Active – R482 600

Sekerlik een van die stylvolste sportnutse in hierdie prysklas is die Mazda CX-5. Hierdie Japanner bied lekker gemaklike hantering ten spyte van sy groterige lyf – grootliks danksy die blikbrein wat die krag tussen die aandryfwiele kan manipuleer.

Ek hou van die CX-5 se minimalistiese binneruim, alhoewel dit nie oorloop van karakter nie. Mazda het ook die moderne gesin se tegnologie-beheptheid in gedagte gehou, en dus is daar USB-sokke vir die voorste en agterste insittendes.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.20
+0.8%
Rand - Pond
20.67
+1.0%
Rand - Euro
17.19
+1.1%
Rand - Aus dollar
10.99
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+0.7%
Goud
1,838.17
-0.1%
Silwer
24.47
+1.3%
Palladium
2,065.50
+3.1%
Platinum
1,042.50
+1.5%
Brent-ruolie
88.44
+1.1%
Top-40
69,587
+0.1%
Alle aandele
76,233
+0.1%
Hulpbronne 10
77,182
+0.2%
Industriële 25
95,831
+0.2%
Finansiële 15
15,111
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos