Baba T-Cross kan sy bene behoorlik rek

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Mooi kyk en jy sal sien hierdie basiese T-Cross in Volkswagen se gewilde baba-nuts-gesin is met die R Line-afwerkingspakket uitgerus. Nie net ’n mooi gesiggie nie, hy gee ook lang treë op die oop pad. Foto: Marnus Hattingh
Mooi kyk en jy sal sien hierdie basiese T-Cross in Volkswagen se gewilde baba-nuts-gesin is met die R Line-afwerkingspakket uitgerus. Nie net ’n mooi gesiggie nie, hy gee ook lang treë op die oop pad. Foto: Marnus Hattingh

Kopers is bederf met keuses vir klein sportnutse vandag. Maar kyk mooi, daar is ’n klein verspreiding oor die prys-trajek heen van so rondom die R200 000-kerf (die werklik bekostigbares) tot net onder die duurder R400 000-merk.

Renault se Kwid en Triber byvoorbeeld dien die onderste segment, waarna die Kia Sonet, Toyota Urban Cruiser, Nissan Magnite en Renault Kiger vanaf R250 000 in die kryt klim.

Net bokant die R300 000-kerf kry jy die hardebaarde van die boksievormige sportnutse, die Hyundai Venue en Volkswagen se T-Cross, wat sake om die louere uitspook.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 116/5
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 328/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.87
+1.2%
Rand - Pond
21.12
+0.8%
Rand - Euro
17.95
+1.2%
Rand - Aus dollar
11.26
+1.3%
Rand - Jen
0.14
+1.3%
Goud
1,767.41
-0.8%
Silwer
22.33
+0.1%
Palladium
1,756.50
+0.7%
Platinum
938.50
+0.3%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,555
-0.4%
Alle aandele
71,021
-0.3%
Hulpbronne 10
67,557
-0.5%
Industriële 25
93,673
-0.4%
Finansiële 15
13,890
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos