Cherokee skud vere reg vir SA

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Jeep het nogal goed gedoen met die ontwikkeling van sy nuwe, vyfdegeslag-Grand Cherokee.
Jeep het nogal goed gedoen met die ontwikkeling van sy nuwe, vyfdegeslag-Grand Cherokee.

Vandag is daar ’n nuwe, vyfde generasie op die mark in Amerika met planne om hom vroeg volgende jaar al na Suid-Afrika te bring – mits die rand saamspeel.

Die nuwe Grand Cherokee ry op die Stellantis-groep se nuwe onderstel wat hy vir al sy groot sportnutse in sy onderskeie handelsmerke (Fiat, Alfa, Maserati, Peugeot, Citroën en Opel) gaan gebruik.

Die Amerikaanse filiaal het die groot sportnuts se kenmerkende hoekige voorkoms en skuins luikdeur agter grootliks behou; met ’n moderne interpretasie daarvan (plankdun hoof- en remligte, tweekleur-bakwerk en skoon flanke). Die Grand Cherokee het ook ’n raps deftiger geword om in die pas te wees met dit waarna kopers deesdae soek in dié klas van groot nutse (weelde eerder as grondpad-vernuf, soos die geval met die nuwe Land Rover Defender).

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 116/5
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 328/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.95
+0.7%
Rand - Pond
21.22
+0.4%
Rand - Euro
18.02
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.31
+0.8%
Rand - Jen
0.14
+0.9%
Goud
1,767.33
-0.8%
Silwer
22.39
+0.3%
Palladium
1,780.47
+2.0%
Platinum
941.12
+0.6%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,555
-0.4%
Alle aandele
71,021
-0.3%
Hulpbronne 10
67,557
-0.5%
Industriële 25
93,673
-0.4%
Finansiële 15
13,890
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos