Dié Mehari skrik vir g’n penarie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Citroën se eiesoortige Mehari van die 1970’s is vandag weer koel by die strand. Let op die oop bakwerk en ligte konstruksie.
Citroën se eiesoortige Mehari van die 1970’s is vandag weer koel by die strand. Let op die oop bakwerk en ligte konstruksie.

Die wiele was hopeloos te klein, maar wat die lyf en die konsep betref, het Citroën met sy pret-4x4, die Mehari, doer in die 1970’s ’n wenner beetgehad.

Tot so ’n mate dat die veerligte speelding in sy amperse 20 jaar wat die Franse hom gebou het, so bykans 145 000 eenhede verkoop het. ’n Wegholsukses in enige taal.

Ek het die gholfkar-tipe Mehari onlangs weer in Frankryk raakgeloop tydens ’n blaaskans op die Franse eiland Korsika. In net een stad op dié Franse buitepos-eiland het ek inderdaad twee van hulle binne ’n paar dae raakgeloop, saam met ’n paar ander Geländewagens van die 1980’s. Maar dis ’n verhaal vir ’n ander keer.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.18
-0.5%
Rand - Pond
20.52
+1.0%
Rand - Euro
17.75
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.42
+1.1%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,741.66
-0.9%
Silwer
20.95
-2.4%
Palladium
1,843.00
-0.7%
Platinum
991.50
+0.8%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,994
+0.4%
Alle aandele
73,368
+0.3%
Hulpbronne 10
70,795
-0.9%
Industriële 25
88,376
+1.2%
Finansiële 15
16,389
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos