Dié Ranger is straks nou 'die beste dubbel-kajuit in SA'

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Dit vul mens nogal met trots om te weet dat 484 000 eenhede van die huidige geslag Ford Ranger, wat in 2011 gebuig het, al van Ford se Silverton-aanleg in Pretoria na alle wêrelddele uitgevoer is, terwyl 232 000 een­hede in Suid-Afrika baas gekry het.

Die sterkste indruk wat die nuwe beperkte-uitgif-Ranger Stormtrak 2.0 Biturbo-dubbelkajuit 4x4 op my gemaak het tydens onlangse bekendstellingsritte in die Oos-Kaap, was juis die afgelope dekade se groot verbetering in vermoë en gehalte.

Twee jaar gelede is die huidige Ranger se 2.0-liter-turbodieselbron boonop hersien en aan ’n tiengang-outokas gekoppel, terwyl die onderstel en veerstelsel verder verfyn is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.0%
Rand - Euro
18.26
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos