Egmont Sippel: Ren van die reuse in beste F1-seisoen in dekades

akkreditasie
Max Verstappen (voor) en Lewis Hamilton brand die bande verlede Sondag by die Brasiliaanse GP.     Foto’s: Getty Images
Max Verstappen (voor) en Lewis Hamilton brand die bande verlede Sondag by die Brasiliaanse GP. Foto’s: Getty Images

Die jongste jaer wat al in Formule Een bande in ’n amptelike wedren gebrand het, was Max Verstappen. Toe die wegspringligte in 2015 se Australiese Grand Prix gedoof is, was die Nederlander 17 jaar en 166 dae jonk.

Max is ook die jongste jaer wat al in F1 kon seëvier. In 2016 het hy die Spaanse GP op ouderdom 18 jaar en 228 dae gewen.

Helaas hou Verstappen ook die rekord vir die meeste F1-seges deur ’n titellose jaer, naamlik 19 (uit 138 renne). Tweede op die lys is oorle’ Stirling Moss, wat vir dekades lank bekend gestaan het as “die beste jaer wat nooit wêreldkampioen kon word nie”.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 161/2
besig om te laai... Regstreeks
Stellenbosch FC 1
Mamelodi Sundowns 0
besig om te laai... Regstreeks
Watford 1
Manchester City 3
besig om te laai... Regstreeks
Glasgow Warriors 0
Dragons 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.4%
Rand - Euro
18.26
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.5%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos