Egmont Sippel: Soms lewer randfiguur-motors verrassings

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Mazda CX-30 Foto: Egmont Sippel
Mazda CX-30 Foto: Egmont Sippel

Daar’s niks kompak aan enige van die twee nie. Teen 4,7 m lank en amper 1,7 m hoog is die Tiguan ’n fraks groter as die Tucson. Die Honda CR-V en Toyota RAV4 strek onderskeidelik 4,6 x 1,68 m en 4,6 x 1,69 m in die x- en y-as, terwyl Peugeot se moderne 3008 en Kia se funky Sportage (waarvan die opwindende nuwe vyfde geslag pas oorsee verskyn het) aan 4,5 x 1,8 m ruik.

Dis die norm in lewenstylers se ligswaar-kategorie. Pryse wissel nagenoeg tussen ’n half- en ’n driekwartmiljoen: die Sportage (R460 000-R645 000); Mazda CX-5 (R462 000-R686 000); RAV4 (R482 000-R670 000); Tucson (R506 000-R750 000); 3008 (R520 000-R652 000); Tiguan (R521 000-R710 000); en CR-V (R540 000-R773 000).

Dimensioneel én prysgewys is die syfers groot genoeg dat ons “kompak” eerder vir lewenstylers korter as 4,4 m moet reserveer. Gewoonlik staan hulle rondom 1,6 in hul sokkies met pryse onder ’n halfmiljoen; die Mazda CX-3 (4,3 x 1,5 m; vanaf R350 000); die Peugeot 2008 (4,3 x 1,55 m; vanaf R365 000); die Hyundai Creta (4,3 x 1,6 m; vanaf R378 000) ensovoorts.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.22
+0.3%
Rand - Pond
20.57
+0.2%
Rand - Euro
17.19
+0.6%
Rand - Aus dollar
10.90
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.3%
Goud
1,851.59
+0.5%
Silwer
23.93
-0.2%
Palladium
2,198.28
+2.4%
Platinum
1,033.79
+0.1%
Brent-ruolie
86.27
-1.9%
Top-40
65,870
+0.3%
Alle aandele
72,315
+0.2%
Hulpbronne 10
72,883
+1.9%
Industriële 25
89,867
-1.2%
Finansiële 15
14,799
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos