Fris Amarok R op pad?

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
In hierdie kunstenaar-skets wat VW uitgereik het, kan ’n mens duidelik die spesiale kenmerke van die nuwe Amarok waarneem.
In hierdie kunstenaar-skets wat VW uitgereik het, kan ’n mens duidelik die spesiale kenmerke van die nuwe Amarok waarneem.

Met die nuwe Ford Ranger-bakkie net om die draai en ’n warm Raptor-weergawe wat hierdie keer met ’n bietjie meer oemf as die huidige model se 2.0-liter sal spog, is die vraag nou wat Volkswagen met sy Amarok-ekwivalent gaan doen wanneer dié teen einde vanjaar sy buiging maak.

Die nuwe Ranger en Amarok gaan voortaan een en dieselfde voertuig wees nadat die Amerikaanse en Duitse groepe onlangs ’n omvattende ooreenkoms vir kommersiële voertuie aangegaan het. Volgens dié saamwerk-plan kan VW die nuwe Ranger as sy eie Amarok bemark, terwyl Ford die nuwe VW Caddy as sy volgende Tourneo Connect sal kan verkoop.

Albei groepe spaar dus op ontwikkelingskoste.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 165/10
South Africa 289/7
Rand - Dollar
16.92
-0.3%
Rand - Pond
20.14
-0.1%
Rand - Euro
17.04
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.68
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,752.96
-0.3%
Silwer
19.32
-1.1%
Palladium
2,153.00
-0.3%
Platinum
910.50
-0.4%
Brent-ruolie
96.59
+3.0%
Top-40
64,184
0.0%
Alle aandele
71,011
0.0%
Hulpbronne 10
63,890
0.0%
Industriële 25
86,864
0.0%
Finansiële 15
16,201
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos