Fyn Puma teiken nuwe koper

akkreditasie
Weliswaar hier in sy warmste baadjie aangetrek, lyk Ford se nuwe Puma-sportnuts sommer na ’n woelige kalant. Tegnies is hy ’n sportnuts, maar jy kan hom ook ’n luikrug met partytjiesap noem.
Weliswaar hier in sy warmste baadjie aangetrek, lyk Ford se nuwe Puma-sportnuts sommer na ’n woelige kalant. Tegnies is hy ’n sportnuts, maar jy kan hom ook ’n luikrug met partytjiesap noem.

As jy dit nog nie agtergekom het nie, die jongste segment waarin elke vervaardiger bitter graag ’n model verteenwoordig wil hê, is dié vir kompakte sportnutse. En binnekort gaan Ford ook sy kassie aftik wanneer hy sy nuwe Puma aan die wêreld gaan bekend stel.

Die Puma is in Europa ’n bekende naam, hoewel ons in Suid-Afrika nooit hierdie klein op-en-wakker luikrug in die 1990’s ontvang het nie. Ford het besluit om die naam weer op te grawe uit die dood, selfs al beteken dit hy moet nou op die stert van ’n sportnuts, en nie meer ’n luikrug nie, pryk.

Wel, in ’n mate is daar wel ooreenkomste: Destyds se luikrûe is vandag se klein sportnutse, waar albei die gewildste groep rygoed van hul era verteenwoordig.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.20
+0.8%
Rand - Pond
20.67
+1.0%
Rand - Euro
17.19
+1.1%
Rand - Aus dollar
10.99
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+0.7%
Goud
1,838.17
-0.1%
Silwer
24.47
+1.3%
Palladium
2,065.50
+3.1%
Platinum
1,042.50
+1.5%
Brent-ruolie
88.44
+1.1%
Top-40
69,587
+0.1%
Alle aandele
76,233
+0.1%
Hulpbronne 10
77,182
+0.2%
Industriële 25
95,831
+0.2%
Finansiële 15
15,111
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos