Grand Cherokee raak spoggerig

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Jeep het nogal goed gedoen met die ontwikkeling van sy nuwe, vyfdegeslag-Grand Cherokee. Hy benut ’n nuwe platform en kajuit, maar dieselfde enjins waarmee al jare aangestap word.
Jeep het nogal goed gedoen met die ontwikkeling van sy nuwe, vyfdegeslag-Grand Cherokee. Hy benut ’n nuwe platform en kajuit, maar dieselfde enjins waarmee al jare aangestap word.

In die vroeë 2000’s het Jeep sy Grand Cherokee se internasionale bekendstelling in Suid-Afrika gehou. Vandag is daar ’n nuwe vyfde generasie op die mark in Amerika met planne om hom vroeg volgende jaar al na Suid-Afrika te bring – mits die rand saamspeel.

Die nuwe Grand Cherokee ry op die Stellantis-groep se nuwe onderstel wat hy vir al sy groot sportnutse in sy verskillende handelsmerke (Fiat, Alfa, Maserati, Peugeot, Citroën, Opel) gaan aanwend.

Die Amerikaanse filiaal het die groot sportnuts se kenmerkend hoekige voorkoms en skuins luikdeur agter grootliks behou, met ’n moderne interpretasie daarvan (plankdun hoof- en remligte, tweekleur-bakwerk, skoon flanke). Die Grand Cherokee het ook ’n raps deftiger geword om in pas te wees met waarna kopers deesdae soek in dié klas van groot nutse (weelde eerder as grondpad-vernuf, vergelyk maar net die nuwe Land Rover Defender).

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.0%
Rand - Euro
18.26
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos