Grenadier rig sy visier nou op SA

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ineos se langverwagte Grenadier is oor ’n jaar in Suid-Afrika te koop. Die veldryer word in Hambach, Duitsland, gebou en benut BMW-enjins.
Ineos se langverwagte Grenadier is oor ’n jaar in Suid-Afrika te koop. Die veldryer word in Hambach, Duitsland, gebou en benut BMW-enjins.

Ná ’n lang aanloop is die wiele eindelik aan die rol vir die eerste Ineos Grenadier-veldryers om oor ’n jaar, in Oktober 2022, voet aan wal in Suid-Afrika te sit.

Nog beter nuus is dat jy reeds vanaf 14 Oktober al jou deposito by sekere BMW-handelaars sal kan gaan betaal. Wat dalk ’n goeie idee is as jy een van die eerste eienaars wil wees, want ons verneem daar is reeds 75 000 mense wêreldwyd wat gesê het hulle stel belang in dié nuwe hardebaard-veldryer uit Europa.

Die Grenadier is al ’n paar jaar in die nuus, en nie net as ’n gerug nie. Vanjaar al kon jy hom in die Tour de France as ’n ondersteuningsvoertuig sien vir die Ineos Grenadiers-fietsryspan, terwyl die bemarkingsvideo’s op sosiale media ook goed vastrap gekry het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 116/5
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 328/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.84
+1.4%
Rand - Pond
21.09
+1.0%
Rand - Euro
17.92
+1.3%
Rand - Aus dollar
11.24
+1.4%
Rand - Jen
0.14
+1.5%
Goud
1,766.80
-0.9%
Silwer
22.31
-0.1%
Palladium
1,750.09
+0.3%
Platinum
935.50
-0.1%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,555
-0.4%
Alle aandele
71,021
-0.3%
Hulpbronne 10
67,557
-0.5%
Industriële 25
93,673
-0.4%
Finansiële 15
13,890
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos