Groot pret in die klein Mini

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Heita! Maak nie saak hoe oud jy of die Mini al is nie, hy bring steeds ’n glimlag op die gesig as jy hom van nader beskou. Die reeks het ’n klein opknapping ondergaan en bied nou ’n swarter voorkoms en moderner kajuit.
Heita! Maak nie saak hoe oud jy of die Mini al is nie, hy bring steeds ’n glimlag op die gesig as jy hom van nader beskou. Die reeks het ’n klein opknapping ondergaan en bied nou ’n swarter voorkoms en moderner kajuit.

Dis al 20 jaar wat die moderne Mini op ons paaie rondrits, en steeds lyk die knaap windmaker kordaat met sy grootoog hoofligte en bekende stompstert-profiel.

Ja, natuurlik is hy amper dubbel die grootte van Alec Issigonis se skepping in 1959, maar die Duitsers se reïnkarnasie het tog genoeg van die gewildste kenmerke behou om hom aan ’n nuwe geslag, in ’n nuwe era, steeds ougat en begeerlik te maak.

Deesdae is die Mini Cooper as ’n tweedeur-, ’n vierdeur- amperse sedan, en die tweedeur-oopdakker te kry. Die gesin het verder ook uitgebreide familie in die gedaante van die Countryman-sportnuts en die Clubman-stasiewa, wat eintlik heel stylvol lyk en ons gunsteling-Mini is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 116/5
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 328/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.87
+1.1%
Rand - Pond
21.13
+0.8%
Rand - Euro
18.00
+0.9%
Rand - Aus dollar
11.26
+1.3%
Rand - Jen
0.14
+1.1%
Goud
1,774.75
-0.4%
Silwer
22.39
+0.3%
Palladium
1,750.46
+0.3%
Platinum
941.00
+0.5%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,274
-0.8%
Alle aandele
70,694
-0.7%
Hulpbronne 10
67,225
-0.9%
Industriële 25
93,350
-0.7%
Finansiële 15
13,817
-0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos