Haastige nuwe SQ8 is op pad

akkreditasie
Sommige sal sê daardie grys mond gaap soos ’n baber, maar Audi sê sy nuwe SQ8 het groot slukke lug nodig om sy fris V8-diesel koel te lawe. Hy’s vroeg volgende jaar hier.
Sommige sal sê daardie grys mond gaap soos ’n baber, maar Audi sê sy nuwe SQ8 het groot slukke lug nodig om sy fris V8-diesel koel te lawe. Hy’s vroeg volgende jaar hier.

Audi se sportiewe fris sportnuts, die Q8, het pas in die land aangeland of sy Usain Bolt-nefie, die SQ8, is reeds op pad. Volgens Ingolstadt sal die haastige nuweling vroeg volgende jaar by ons aan wal ry.

Vir sommige smake mag die meer brutale voorkoms van die SQ8 straks ’n lastigheid wees, want in sy standaardvoorkoms het die Q8 ’n grasie saam met sy sportiewe lyne.

Maar kennelik is daar heelwat kopers wat van hierdie opgemaakte sportnutse hou, veral as ’n mens sien hoe gewild Mercedes en BMW se spesiale pakket-variante is (AMG Line in Mercedes-taal, en M Sport vir BMW-foendi’s).

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.20
+0.8%
Rand - Pond
20.67
+1.0%
Rand - Euro
17.19
+1.1%
Rand - Aus dollar
10.99
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+0.7%
Goud
1,838.17
-0.1%
Silwer
24.47
+1.3%
Palladium
2,065.50
+3.1%
Platinum
1,042.50
+1.5%
Brent-ruolie
88.44
+1.1%
Top-40
69,587
+0.1%
Alle aandele
76,233
+0.1%
Hulpbronne 10
77,182
+0.2%
Industriële 25
95,831
+0.2%
Finansiële 15
15,111
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos