Hap Porsche, Audi te groot?

akkreditasie
Hier’s ’n kunstenaarsvoorstelling van hoe ’n Porsche-F1-renmotor kan lyk. Gerugte dat Porsche (en sy suster­handelsnaam Audi) binnekort tot die sport wil toetree, doen weer die ronde.
Hier’s ’n kunstenaarsvoorstelling van hoe ’n Porsche-F1-renmotor kan lyk. Gerugte dat Porsche (en sy suster­handelsnaam Audi) binnekort tot die sport wil toetree, doen weer die ronde.

Uit die kennelik karige aantal metafore wat Jacob Zuma se jare lange gepleit vir sy dag in die hof oortref, is die gerug dat die Volkswagen-groep beplan om toe te tree tot Formule Een die verrimpelde kersie op die chakalaka.

Ná dekades van binnekamer-gefluister en internet-gekwetter, het geesdriftiges se oogrollery vroeg vandeesmaand ’n spoedwal getref toe VW se uitvoerende hoof, Herbert Diess, openlik verklaar het dat nie een nie, maar twee van die groep se handelsmerke – Audi en Porsche – elk tot F1 in 2026 sal toetree.

(Voor jy as Mercedes-Benz-vertrappeling daai bottel brandsoet J.C. le Roux nadertrek, weet net dat dié stelling opgevolg is deur bekragtigings nóg uit Ingolstadt, nóg uit Stuttgart; en onderworpe bly aan die VW-raad se finale goedkeuring).

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Cape Town City 0
Maritzburg United 0
Rand - Dollar
16.36
+0.5%
Rand - Pond
19.80
+0.2%
Rand - Euro
16.65
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.50
+0.5%
Rand - Jen
0.12
+1.3%
Goud
1,776.81
-0.2%
Silwer
20.18
-0.5%
Palladium
2,159.00
+0.3%
Platinum
939.50
+0.2%
Brent-ruolie
95.10
-3.2%
Top-40
64,726
+1.1%
Alle aandele
71,505
+1.1%
Hulpbronne 10
65,387
+3.3%
Industriële 25
87,072
+0.1%
Finansiële 15
16,239
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos