Heita, Mzansi, sê BMW met dié spesiale drietal

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Voel jy windmaker? BMW se nuwe Mzansi Edition vir sy 1- en 2-reeks-modelle bied jou daardie teruggekamde kuif vir ekstra houding wanneer jy parkeerplek voor die kuierplek soek.
Voel jy windmaker? BMW se nuwe Mzansi Edition vir sy 1- en 2-reeks-modelle bied jou daardie teruggekamde kuif vir ekstra houding wanneer jy parkeerplek voor die kuierplek soek.

Met die ekonomie wat al hoe meer knyp en die koopwaarde van die rand wat val, het motorpryse ongemerk die stratosfeer bereik.

Vir vervaardigers van klein, sakpas motors soos Suzuki, Volkswagen en Toyota, asook die rits Chinese invoerders in die land, was dit soos manna.

Skielik word daar minder die neus opgetrek vir ’n Haval of Chery, terwyl Suzuki se verkope warmer is as ’n Cortina in Welkom. Trouens, sy Swift klop deesdae selfs die VW Polo Vivo op die verkooplys.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Garden Route Badgers 158/9
Eastern Cape 158/6
Rand - Dollar
17.72
+0.7%
Rand - Pond
20.23
-0.1%
Rand - Euro
17.51
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.3%
Rand - Jen
0.12
+0.7%
Goud
1,708.97
+0.5%
Silwer
20.97
+1.2%
Palladium
2,309.53
+3.8%
Platinum
915.75
+1.2%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
58,966
+1.9%
Alle aandele
65,401
+1.8%
Hulpbronne 10
63,335
+2.7%
Industriële 25
78,745
+1.6%
Finansiële 15
14,038
+1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos