In die A-gesin is nuwe A35 die ware pretmaker

akkreditasie
Ons hou van Mercedes se meer bedeesde AMG-kalant, die A35. Reaksie op die regtervoet is lekker vinnig en hy klou soos ’n neet om die esse. Foto: Marnus Hattingh
Ons hou van Mercedes se meer bedeesde AMG-kalant, die A35. Reaksie op die regtervoet is lekker vinnig en hy klou soos ’n neet om die esse. Foto: Marnus Hattingh

Die blitsbuks het ietwat van ’n legende op die plaaslike motorlandskap geword. So 40 jaar gelede het ons wawiele gemaak oor ’n warm Golf GTS, en vandag geniet die GTI kultusstatus in sommige gemeenskappe in die land.

Mededingers was daar nog altyd. Onthou nog die Opel Astra OPC? Honda se Civic Type R? Die Renault Megane Sport RS? Die lysie is lank.

Deesdae het die tradisionele weeldevervaardigers ook hul korporatiewe spierkrag agter dié segment ingegooi. BMW het sy M135i en nuwe 128 ti. En oorkant by Mercedes het ons die maltrap A45 AMG, wat spog met die kragtigste verrigtingsyfers op die planeet uit ’n tweeliterturbo (die tipiese aandryfkeuse vir die segment).

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.27
-1.9%
Rand - Pond
21.71
-0.0%
Rand - Euro
18.42
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Goud
1,792.60
0.0%
Silwer
23.13
0.0%
Palladium
1,751.49
0.0%
Platinum
955.50
0.0%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos