Kia se Sonet betree tawwe mark

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Kia se Sonet is ’n oulike rakker wat vir hom ’n stewige plek in ’n kompeterende mark behoort uit te kerf.  Foto: Willem Fritz
Kia se Sonet is ’n oulike rakker wat vir hom ’n stewige plek in ’n kompeterende mark behoort uit te kerf. Foto: Willem Fritz

As vervaardigers hul verkope ’n hupstoot wil gee, moet hulle in die regte marksegment bedrywig wees en die marksegment vir kompakte sportnutse, hoofsaaklik onder R350 000, is dié een om nou in te wees.

Hier kry jy mededingers soos die Ford EcoSport, Toyota Urban­ Cruiser, Volkswagen T-Cross, Nissan Magnite, Hyundai Venue en Renault Kiger, om maar ’n paar te noem.

Redelik onlangs het Kia sý mededinger, die Sonet, bekend gestel om ’n dapper stryd in dié tawwe mark te voer.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 116/5
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 328/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.89
+1.0%
Rand - Pond
21.13
+0.8%
Rand - Euro
17.98
+1.0%
Rand - Aus dollar
11.28
+1.1%
Rand - Jen
0.14
+1.2%
Goud
1,765.95
-0.9%
Silwer
22.34
+0.1%
Palladium
1,779.00
+1.9%
Platinum
940.00
+0.4%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,555
-0.4%
Alle aandele
71,021
-0.3%
Hulpbronne 10
67,557
-0.5%
Industriële 25
93,673
-0.4%
Finansiële 15
13,890
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos