Klein 500 gaan harte wen

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Lekker by die see! Fiat se klein 500 in sy windmaker Dolcevita-afwerking lyk alte tuis in die somerson. Die ratkas bied ’n frons, maar die rit self is rats en suinig met brandstof.Foto: Marnus Hattingh
Lekker by die see! Fiat se klein 500 in sy windmaker Dolcevita-afwerking lyk alte tuis in die somerson. Die ratkas bied ’n frons, maar die rit self is rats en suinig met brandstof.Foto: Marnus Hattingh

Teen net meer as R220 000 vir die intreemodelle tot so R270 000 vir die topweergawes sit die wipstert-Cinquecento vierkant in die sakpas segment van ons motormark.

Kyk net hoe gaaf is hul name nou vir die verskillende afwerkingsvlakke: Connect, Cult, Sport en Dolcevita. Elkeen met sy eiesoortige karakter en voorkoms, plus die nodige toerusting wat by daardie aard pas.

Ek het al gehoor die Fiat 500 is nie so gewild in die Noorde as in die Kaap nie. Maar hier, in Kaapstad se smaller straatjies en op die kuspaaie, voel hy tuiser as mozzarella op jou pizza.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 116/5
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 328/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.82
+1.4%
Rand - Pond
21.07
+1.1%
Rand - Euro
17.95
+1.2%
Rand - Aus dollar
11.22
+1.6%
Rand - Jen
0.14
+1.5%
Goud
1,772.16
-0.6%
Silwer
22.33
+0.0%
Palladium
1,754.50
+0.5%
Platinum
940.50
+0.5%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,274
-0.8%
Alle aandele
70,694
-0.7%
Hulpbronne 10
67,225
-0.9%
Industriële 25
93,350
-0.7%
Finansiële 15
13,817
-0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos