Knormoer: Pst, soek jy dalk ’n haastige ryding?

akkreditasie
Pst, het jy ’n lift vir my? Kaptein Andy Green, wat die Bloodhound-vuurpylmotor sou beman, het darem 1 000 km/h met hom gehaal.
Pst, het jy ’n lift vir my? Kaptein Andy Green, wat die Bloodhound-vuurpylmotor sou beman, het darem 1 000 km/h met hom gehaal.

Knormoer sien die Bloodhound-span se aanslag op die land­spoedrekord op Hakskeenpan in die Noord-Kaap het ’n pap wiel gekry.

Die vuurpylmotor is te koop, met ’n prys wat nog onbekend is. Maar dis nie net vir koop en jaag tot binne-in die rekordboeke nie.

Die eienaar van die projek, Ian Warhurst, sê as jy die Bloodhound-motor koop, moet jy dadelik in 2022 ’n aanslag op die rekord doen. Anders moet jy die voertuig in ’n pakstoor wegbêre.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Leinster 0
Connacht 0
besig om te laai... Regstreeks
Edinburgh 0
Benetton 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.10
-1.1%
Rand - Pond
21.33
-0.7%
Rand - Euro
18.24
-1.3%
Rand - Aus dollar
11.28
+0.2%
Rand - Jen
0.14
-1.6%
Goud
1,782.29
+0.8%
Silwer
22.48
+0.4%
Palladium
1,809.50
+1.4%
Platinum
933.50
-0.7%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos