Koreaan ryg Europa se toptoekenning in

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Nog ’n titel vir Kia se pragtige EV6 – dié keer is dit die Europeërs wat hom beloon het met hul titel van Europese Motor van die Jaar.
Nog ’n titel vir Kia se pragtige EV6 – dié keer is dit die Europeërs wat hom beloon het met hul titel van Europese Motor van die Jaar.

Die elektriese golf wat tans oor Europa spoel het nou ook in sy jongste motor van die jaar-kompetisie weerklank gevind. Kia se nuwe EV6 is pas as die 2022-Europese Motor van die Jaar aangewys, met sewe van die toptien-finaliste wat almal batterygedrewe motors was.

Trouens, die hele podium het uit e-voertuie bestaan, met die Renault Megane E-Tech in die tweede posisie en die Hyundai Ioniq 5 in die derde plek.

Nog geen van hierdie voertuie is tans in Suid-Afrika beskikbaar nie, maar die Koreane oorweeg dit sterk om hul spogmotor later na die land te bring. ’n Sterker geldeenheid en owerheidsteun met subsidies beteken dat e-voertuie baie meer bekostigbaar is en nader geprys aan hul petrol- en dieselmededingers as in Suid-Afrika. Plaaslik is ’n e-voertuig dikwels drie keer so duur as ’n petrol-ekwivalent.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.42
+0.2%
Rand - Pond
19.83
+0.0%
Rand - Euro
16.69
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.51
+0.4%
Rand - Jen
0.12
+1.0%
Goud
1,775.41
-0.2%
Silwer
20.14
-0.7%
Palladium
2,155.00
+0.1%
Platinum
935.00
-0.3%
Brent-ruolie
95.10
-3.2%
Top-40
64,726
+1.1%
Alle aandele
71,505
+1.1%
Hulpbronne 10
65,387
+3.3%
Industriële 25
87,072
+0.1%
Finansiële 15
16,239
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos