Langlyf-Tiguan kry vars voorkoms vir die jonger geslag

akkreditasie
Die herontwerpte rooster gee die VW Tiguan Allspace nou ’n skerper voorkoms. Ons sien uit na die Black Line-model, wat ’n omgekrapte hou­ding aan die gesinsportnuts sal bied.
Die herontwerpte rooster gee die VW Tiguan Allspace nou ’n skerper voorkoms. Ons sien uit na die Black Line-model, wat ’n omgekrapte hou­ding aan die gesinsportnuts sal bied.

Volkswagen se opgeknapte weergawe van sy langlyf-Tiguan, die Tiguan Allspace met die langer asafstand en sewe sitplekke, behoort eers in die derde kwartaal jou plaaslike toonvloer binne te rol.

Om die aptyt aan te wakker het die vervaardiger solank ’n paar gegewens bekend gemaak oor wat jy alles van die moderner weergawe te wagte kan wees.

Die Tiguan is Volkswagen se middelslag-sportnuts wat tans die gewildste in die mark in sy segment is. Dis danksy ’n kombinasie van sy skerp, mooi voorkoms, moderne toerusting en netjiese kajuit.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Ireland 0
Afghanistan 136/2
Rand - Dollar
16.28
-0.1%
Rand - Pond
19.74
+0.4%
Rand - Euro
16.69
+0.5%
Rand - Aus dollar
11.56
-0.2%
Rand - Jen
0.12
+0.3%
Goud
1,794.66
+0.3%
Silwer
20.52
+1.0%
Palladium
2,266.50
-1.0%
Platinum
960.00
-0.1%
Brent-ruolie
99.60
+2.2%
Top-40
63,996
-1.0%
Alle aandele
70,731
-0.8%
Hulpbronne 10
64,048
-2.7%
Industriële 25
86,577
-0.6%
Finansiële 15
16,059
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos