Max se Russiese roulette wérk

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Moet ek, of moet ek nie? Lando Norris gly soos ’n oranje kreef in sy McLaren oor die sopnat en seepgladde Sotsji-renbaan tydens Sondag se dramatiese doodsnikke van die Russiese Grand Prix. Van ’n eerste plek knap voor die einde moes hy eindelik met ’n hartverskeurende vierde tevrede wees. Foto: Getty Images
Moet ek, of moet ek nie? Lando Norris gly soos ’n oranje kreef in sy McLaren oor die sopnat en seepgladde Sotsji-renbaan tydens Sondag se dramatiese doodsnikke van die Russiese Grand Prix. Van ’n eerste plek knap voor die einde moes hy eindelik met ’n hartverskeurende vierde tevrede wees. Foto: Getty Images

Gevaar. Geleentheid. Geskiedenis. Wrewel en wraak. Met ’n bittersoet smaak.

As daar ooit ’n leenspreuk was om vanjaar se uitmergelend-senutergende Formule Een-seisoen op te som, dan was verlede Sondag se Russiese Grand Prix by Sotjsi die juisste inskrywing.

Neergepen met die trane van frustrasie, verblufdheid en dankbaarheid op ’n dag waar die weer die laaste sê sou hê. En ’n nuwe jong kroongesalfde sy been-ligtery na die heersende orde begin mik het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 116/5
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 328/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.80
+1.6%
Rand - Pond
21.04
+1.2%
Rand - Euro
17.91
+1.4%
Rand - Aus dollar
11.23
+1.5%
Rand - Jen
0.14
+1.7%
Goud
1,767.66
-0.8%
Silwer
22.40
+0.3%
Palladium
1,774.74
+1.7%
Platinum
941.79
+0.6%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,555
-0.4%
Alle aandele
71,021
-0.3%
Hulpbronne 10
67,557
-0.5%
Industriële 25
93,673
-0.4%
Finansiële 15
13,890
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos