Mazda: Besiel deur beweging

akkreditasie
Mazda Vision Coupé-konsep
Mazda Vision Coupé-konsep

Daar’s verskeie invalshoeke vir die bepaling van motorwaarde. J.D. Power se voertuigbetroubaarheidstudie is een. Power se VDS (vehicle dependability study) meet die getal probleme per 100 voertuie (PP100) wat in die voorafgaande 12 maande deur oorspronklike eienaars van drie jaar oue motors aangemeld is. Nuwe 2017-modelle se betroubaarheid is dus einde 2019 gemeet, met die uitslae wat vroeg vanjaar verskyn het.

In die VSA het Hyundai se weeldehandelsmerk Genesis met net 89 probleme per 100 motors geseëvier, gevolg deur Lexus (100 PP100), Buick (103), Porsche (104), Toyota (113) en VW (116). BMW (123) was agtste, gevolg deur Chevrolet, Ford, Mazda, Cadillac, Hyundai en Kia.

Almal het beter as die bedryfsgemiddelde van 134 PP100 gevaar.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Australia 0
Sri Lanka 105/5
besig om te laai... Regstreeks
Orlando Pirates 0
Royal AM 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.09
-0.2%
Rand - Pond
20.77
-0.7%
Rand - Euro
17.52
-0.9%
Rand - Aus dollar
11.34
-0.7%
Rand - Jen
0.13
-0.7%
Goud
1,797.89
+0.1%
Silwer
24.10
+0.2%
Palladium
1,993.00
+1.4%
Platinum
1,025.50
+1.4%
Brent-ruolie
84.58
-2.1%
Top-40
61,314
+0.5%
Alle aandele
67,980
+0.5%
Hulpbronne 10
64,164
+0.8%
Industriële 25
87,663
+0.7%
Finansiële 15
13,997
-0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos