Mustang gee sy perde vrye teuels

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ford se warm Mustang Mach 1 laat die mense behoorlik omkyk. Dis egter ’n tipiese Amerikaanse sportmotor, met ’n normaal geaspireerde 5.0-liter-V8 en al. Foto: Marnus Hattingh
Ford se warm Mustang Mach 1 laat die mense behoorlik omkyk. Dis egter ’n tipiese Amerikaanse sportmotor, met ’n normaal geaspireerde 5.0-liter-V8 en al. Foto: Marnus Hattingh

Die Amerikaanse motormark is ’n raps anders gerat vir die entoesias as sy Europese eweknieë.

Waar die Europeërs al die aanpassings aan verrigtingsmodelle self wil beheer en toepas, is die Amerikaners minder gepla oor waarborge, verantwoordbaarheid en gehaltebeheer. Daar kan enige namarkse entiteit of groep petrolkoppe met ’n eie verrigtingspakket vorendag kom.

Mercedes het byvoorbeeld gou ’n beherende aandeel in die onafhanklike AMG-ingenieursgroep bekom toe hy sien hoe gewild sy ombouings vir sy sedans geword het. Vandag is AMG ’n eie handelsmerk vir Mercedes, terwyl die ingenieurs se wilde projekte aan streng duursaamheidstoetse onderwerp word. Hulle kan dus nie sommer enige enjin loslaat met ongelooflike kragsyfers, maar wat nie keer op keer hard gedruk kan word sonder om te breek nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 116/5
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 328/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.86
+1.2%
Rand - Pond
21.11
+0.9%
Rand - Euro
17.95
+1.2%
Rand - Aus dollar
11.26
+1.2%
Rand - Jen
0.14
+1.3%
Goud
1,768.08
-0.8%
Silwer
22.37
+0.2%
Palladium
1,774.97
+1.7%
Platinum
939.50
+0.4%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,555
-0.4%
Alle aandele
71,021
-0.3%
Hulpbronne 10
67,557
-0.5%
Industriële 25
93,673
-0.4%
Finansiële 15
13,890
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos