’n Macan wat rêrig kán . . .

akkreditasie
Die foto is maar onduidelik, maar onder die Macan Turbo se enjinkap skuil daar nou ’n bielie van ’n 2.9-liter-biturbo wat jou sportmotorverrigting in ’n sportnuts gee.
Die foto is maar onduidelik, maar onder die Macan Turbo se enjinkap skuil daar nou ’n bielie van ’n 2.9-liter-biturbo wat jou sportmotorverrigting in ’n sportnuts gee.

Jou tradisionele sportnuts op die buurman se oprit is lankal nie meer die gewone krooskarweier soos van weleer nie. Dié klas rygoed kan vandag kers vashou met die beste van sportsedans wanneer dit by verrigtingsyfers kom – in ’n reguit lyn, bygesê.

Neem Porsche se jongste Macan Turbo, die vlagskip in die Macan-reeks. As jy reg kan onthou, het Porsche vroeër sy kompakte topverkoper-sportnuts vernuwe, en in die proses vir almal nuwe viersilinder-bokserturbo’s gegee.

In Porsche-taal was die Turbo egter nog altyd die topmodel (van gewone weergawes, die GT-modelle was darem iets meer spesiaal). Dus, of al sy modelle vandag turbogedrewe is al dan nie, die topmodel word steeds die Turbo genoem.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.20
+0.8%
Rand - Pond
20.67
+1.0%
Rand - Euro
17.19
+1.1%
Rand - Aus dollar
10.99
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+0.7%
Goud
1,838.17
-0.1%
Silwer
24.47
+1.3%
Palladium
2,065.50
+3.1%
Platinum
1,042.50
+1.5%
Brent-ruolie
88.44
+1.1%
Top-40
69,587
+0.1%
Alle aandele
76,233
+0.1%
Hulpbronne 10
77,182
+0.2%
Industriële 25
95,831
+0.2%
Finansiële 15
15,111
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos