Ook die Macan kry GTS-baadjie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Voet in die hoek! Porsche se opgeknapte Macan-gesin lyk nou heelwat moderner met hul forser roosters en groter sierwiele.
Voet in die hoek! Porsche se opgeknapte Macan-gesin lyk nou heelwat moderner met hul forser roosters en groter sierwiele.

Die reeks is geskommel om nou uit die Macan, die Macan S en die Macan GTS te bestaan. Die ou topmodel, die Macan Turbo, val dus weg en word met die GTS vervang.

Onder die enjinkap sit nou ook twee nuwe enjins. Die Macan as intreemodel kry die Volkswagen Golf se 2.0-liter-turbo (vier silinders), terwyl die ander twee die Audi RS-modelle se 2.9-liter-biturbo-V6 in die neus kry.

’n Mens sou graag ’n Porsche- unieke enjin in al die Macans wou gehad het. Die groep het immers sy kenmerkende boksers in sowel ’n viersilinder- as ’n sessilinder-weergawe (2.0-liter en 3.0-liter) op sy rak beskikbaar.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 116/5
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 328/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.85
+1.3%
Rand - Pond
21.10
+1.0%
Rand - Euro
17.92
+1.4%
Rand - Aus dollar
11.25
+1.3%
Rand - Jen
0.14
+1.5%
Goud
1,766.79
-0.9%
Silwer
22.38
+0.3%
Palladium
1,774.50
+1.7%
Platinum
937.87
+0.2%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,555
-0.4%
Alle aandele
71,021
-0.3%
Hulpbronne 10
67,557
-0.5%
Industriële 25
93,673
-0.4%
Finansiële 15
13,890
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos