Ou tjorre laat wiel – ‘Bull Run’ lok kleurvolle modelle

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Afrika Wedren Brigade se Eerste Frystat Ferrari skop stof tydens die naweek se Bull Run by Vanwyksvlei. Foto: Renier Boshoff
Die Afrika Wedren Brigade se Eerste Frystat Ferrari skop stof tydens die naweek se Bull Run by Vanwyksvlei. Foto: Renier Boshoff

Met ’n gebrul en baie aksie en stof het nagenoeg 160 voertuie van voor 1985 en elk minder as R30 000 werd die naweek in die jaarlikse Bull Run by Vanwyksvlei gewys wat nog in hulle steek.

Een van die voertuie was ’n rooi Mercedes-Benz 280 van 1975, genaamd Eerste Frystat Ferrari, met vier studente van die Noordwes-Universiteit (NWU) wat heelpad Vanwyksvlei toe is om net nie die pret mis te loop nie.

Janco Oosthuizen (23), ’n BSc-student aan die NWU, het Sondag vertel hoe hy en sy spanmaats van die Afrika Wedren Brigade maande lank gewag het om hier te kom vet gee.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.0%
Rand - Euro
18.26
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos