Praktiese Caddy slaan ’n kishou

akkreditasie
Die vyfdegenerasie-Caddy lyk soos ’n nuwe sikspens, maar het steeds die kenmerkende profiel van sy voorganger. Foto’s: Verskaf
Die vyfdegenerasie-Caddy lyk soos ’n nuwe sikspens, maar het steeds die kenmerkende profiel van sy voorganger. Foto’s: Verskaf

Van bakkie tot veeldoelvoertuig – Volkswagen se Caddy het ’n ietwat ongewone geskiedenis.

Alles het by die Caddy-bakkie van die jare toet begin wat op die MK1-Golf gegrond was en tot en met 2007 neffens die Citi Golf in Gqeberha gebou is. Hy het oor die jare heen ontwikkel in ’n veeldoelige ryding wat as onder meer ’n paneelwa, krooskarweier en selfs ’n veldtrapper aan die vervoerbehoeftes van gesinne en besighede kan voldoen.

Die nuutste Caddy, nou in sy vyfde generasie, is nou hier en met ’n nuwe platform as grondslag wat groter moontlikhede bied, asook nuwe tegnologie en groter gerief, lyk dinge belowend vir dié veeldoeler.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.20
+0.3%
Rand - Pond
19.66
+0.8%
Rand - Euro
16.62
+0.9%
Rand - Aus dollar
11.54
-0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.6%
Goud
1,800.50
+0.6%
Silwer
20.80
+2.4%
Palladium
2,224.00
-2.9%
Platinum
966.20
+0.5%
Brent-ruolie
99.60
+2.2%
Top-40
63,996
-1.0%
Alle aandele
70,731
-0.8%
Hulpbronne 10
64,048
-2.8%
Industriële 25
86,577
-0.6%
Finansiële 15
16,059
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos