Silverton-aanleg gerat vir Ford se nuwe Ranger

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
’n Lugfoto van die reuse-aanleg by Silverton waar die Ranger se onderstel gebou gaan word. Dit is tans in aanbou.
’n Lugfoto van die reuse-aanleg by Silverton waar die Ranger se onderstel gebou gaan word. Dit is tans in aanbou.

Daar heers ’n opgewonde atmosfeer by Ford en dit het nie net te doen met die koms van die nuwe Ranger volgende jaar nie, hoewel dit natuurlik ’n groot bydraende faktor is.

Ford het verlede week die media op hoogte gebring van die jongste ontwikkelinge by sy Silverton-aanleg in Pretoria waar die nuwe Ranger van volgende jaar af vir die plaasli-ke en die uitvoermark gebou sal word.

Ford het met verskeie verbeteringe en uitbreidings seker gemaak dat sy Silverton-aanleg gerat is vir die nuwe­ Ranger, terwyl vervaardiging van die huidige model voortstoom en ook voordeel trek uit al die verbeteringe.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 157/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.4%
Rand - Euro
18.26
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.4%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos