Die snaaksste spiets wat ek al in lewende lywe aangehoor het, is destyds tydens die bekendstelling van ’n nuwe Mercedes-Benz in Pretoria deur P.G. du Plessis afgesteek.
Die tweede, derde, vierde en vyfde snaaksste is deur Brand Pretorius gelewer.
Brand is nie ’n grapjas soos P.G. nie.