Sportage sit sy blink voet voor

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Kia se nuwe Sportage het ’n skerper, jonger voorkoms danksy die ingetrekte flanke en boemerang-LED-ligte. Dieselfde enjin is voortaan in die hele reeks te kry.
Kia se nuwe Sportage het ’n skerper, jonger voorkoms danksy die ingetrekte flanke en boemerang-LED-ligte. Dieselfde enjin is voortaan in die hele reeks te kry.

Hups, modern en ja, selfs uitdagend in sy voorkoms. Jip, daar’s ’n nuwe Sportage in die land en Kia reken dat dié vyfdegenerasie-Koreaan met sy sterk stilering en ellelange lys van toerusting (teen ’n heel mededingende prys) sy teenstanders vierkant op hul neus gaan laat kyk.

Die eerste Sportage het reeds in 1993 sy verskyning gemaak, maar dit was kennelik eers met die derde model – nadat die Duitse maestro Peter Schreyer se ontwerperspotlood die Sportage visueel reggeruk het – dat hy ernstig opgeneem is.

Die huidige (vierde) generasie het selwers heel gaaf daar uitgesien. Maar ons voel met hierdie gewaagde vyfde generasie van die Sportage – dié keer geskep deur Karim Habib, Kia se hoof van ontwerp – het die Koreane hulself weer oortref.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.18
-0.5%
Rand - Pond
20.52
+1.0%
Rand - Euro
17.75
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.42
+1.1%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,741.66
-0.9%
Silwer
20.95
-2.4%
Palladium
1,843.00
-0.7%
Platinum
991.50
+0.8%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,994
+0.4%
Alle aandele
73,368
+0.3%
Hulpbronne 10
70,795
-0.9%
Industriële 25
88,376
+1.2%
Finansiële 15
16,389
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos