Tel jou seëninge, Hamilton!

akkreditasie
Lewis Hamilton. Foto: Getty Images
Lewis Hamilton. Foto: Getty Images

Dis interessant om te sien – of eintlik het ons tydens warm radioboodskappe tussen jaer en span gehoor – hoe Lewis Hamilton ’n week gelede sy Mercedes-span van die kajuit van sy F1-motor roskam toe die wedrenkaarte verkeerd begin val.

Die rooi ligte het Donderdag tydens oefeninge vir verlede Sondag se Monaco Grand Prix begin flikker toe Merc se W12 ongewoon stadig deur die strate van Monte Carlo was.

Dit het onheil voorspel en meer so vir Hamilton as vir spanmaat Valtteri Bottas.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Arsenal 0
Liverpool 1
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.19
+0.9%
Rand - Pond
20.66
+1.0%
Rand - Euro
17.20
+1.1%
Rand - Aus dollar
10.99
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.7%
Goud
1,839.40
-0.1%
Silwer
24.50
+1.4%
Palladium
2,070.50
+3.4%
Platinum
1,044.50
+1.7%
Brent-ruolie
88.44
+1.1%
Top-40
69,587
+0.1%
Alle aandele
76,233
+0.1%
Hulpbronne 10
77,182
+0.2%
Industriële 25
95,831
+0.2%
Finansiële 15
15,111
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos