Verkope lig weer kop

akkreditasie

As motorverkope ’n vroeë aanduider van ekonomiese tendense kan wees, is daar goeie nuus op pad.

Volgens die Nasionale Vereniging van Motorvervaardigers van Suid-Afrika (Naamsa) se jongste verkoopsyfers vir Augustus het die verkope van nuwe voertuie met ’n gesonde 6,7% geklim in vergelyking met dieselfde tyd verlede jaar.

Dit was die derde maand agtereenvolgens dat motorverkope bly styg. Dit is goeie nuus, want vroeg vanjaar was die mark behoorlik flou met pap en selfs negatiewe verkoop­syfers.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.53
-0.0%
Rand - Pond
21.12
-0.0%
Rand - Euro
17.59
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.16
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,811.81
-0.1%
Silwer
23.43
-0.2%
Palladium
1,893.00
-0.6%
Platinum
978.50
-0.7%
Brent-ruolie
87.51
+1.2%
Top-40
68,282
0.0%
Alle aandele
74,956
0.0%
Hulpbronne 10
74,510
0.0%
Industriële 25
94,294
0.0%
Finansiële 15
15,338
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos