Watter Chev was die mooiste én het die lekkerste gery?

akkreditasie
Die gelukwensing aan die 1941-Chevrolet-koepee wat in Die Burger verskyn het. Foto: Skermgreep
Die gelukwensing aan die 1941-Chevrolet-koepee wat in Die Burger verskyn het. Foto: Skermgreep

Myne inkluis. Omdat ek uit ’n geswore Ford-familie stam, dit wil sê stoere ondersteuners van die wyle Nasionale Party, teenoor Chev-families, wat tradisioneel ondersteuners van die heengegane Verenigde Party was, pleeg ek dus verraad deur in ’n ode aan Chevrolet te erken dat ek, totdat General Motors (GM) uit Suid-Afrika gedros het, ’n Chev-bewonderaar was.

En selfs nog daarna, al was dit dan net in naam. Soos my laaste Chev, ’n 1979-model Commodore wat in werklikheid ’n Duitse Opel was met Chev se strikdassie-embleem, maar met ’n kragtige 4,1-liter-enjin wat die teerpad soos ’n groenmielie kon vreet en deur my kinders die “Groen Mamba” gedoop is.

Wanneer ons Bokveldsberg by Niewoudtville uitgevlieg het, het die telefoonpale langs die pad soos ’n kam se tande gestaan.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
15.90
-0.2%
Rand - Pond
19.84
-0.7%
Rand - Euro
16.81
-0.9%
Rand - Aus dollar
11.22
-1.1%
Rand - Jen
0.12
-0.9%
Goud
1,846.66
0.0%
Silwer
21.76
0.0%
Palladium
1,970.00
0.0%
Platinum
958.50
0.0%
Brent-ruolie
112.55
+0.5%
Top-40
61,000
-1.2%
Alle aandele
67,575
-1.0%
Hulpbronne 10
72,529
+1.6%
Industriële 25
72,948
-3.9%
Finansiële 15
15,746
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos