XC60 ry nou met Google-breinkrag

akkreditasie
Skandinawies-koel kry nuwe betekenis met Volvo se elegante XC60-sportnuts. Dis jammer sy prys raak al hoe meer buite die bereik van die middelklas (plaaslik), op wie hy gemik is.
Skandinawies-koel kry nuwe betekenis met Volvo se elegante XC60-sportnuts. Dis jammer sy prys raak al hoe meer buite die bereik van die middelklas (plaaslik), op wie hy gemik is.

’n Skoner voorkoms, ’n groen-opsie vir die kajuit se materiale en ’n nuwe bedryfstelsel vir al die nutsfunksies is van die hoogtepunte waarmee Volvo sy gewilde XC60-sportnuts mee opgeknap het.

Die opgeknapte XC60 is pas in Europa uitgereik, maar behoort so teen die eerste kwartaal van volgende jaar by ons aan wal te kom.

Soos dit met halftermyn-opknappings gaan het Volvo net hier en daar ’n plooi aan die buitekant reggetrek. Die rooster is groter gemaak en bied nou ’n breë, swart voorkoms met die skuins staaf van die kenteken wat steeds in ’n helder chroomafwerking van hoek tot hoek strek.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 31/3
Zimbabwe 302/8
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.43
-0.3%
Rand - Pond
20.98
+0.0%
Rand - Euro
17.54
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.07
+0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.3%
Goud
1,806.53
-0.7%
Silwer
22.91
-0.5%
Palladium
1,902.60
+1.3%
Platinum
973.45
-0.3%
Brent-ruolie
86.48
+0.5%
Top-40
68,244
-0.9%
Alle aandele
74,917
-0.9%
Hulpbronne 10
74,376
-0.4%
Industriële 25
94,388
-1.2%
Finansiële 15
15,315
-1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos