Deel

50 stukkies van Suid-Afrika in Amsterdam

akkreditasie
In straat-name in Amsterdam vind jy die noue band met Nederland se voormalige kolonie. Só lyk Bar­tho-lomeus Diazstraat in Baarsjes.Foto’s: JacoGrobbelaar
In straat-name in Amsterdam vind jy die noue band met Nederland se voormalige kolonie. Só lyk Bar­tho-lomeus Diazstraat in Baarsjes.Foto’s: JacoGrobbelaar

Amsterdam is ’n groot stad met ’n bevolking van byna 2,5 miljoen mense in die groter metropoolgebied. Ek het meer as 4 000 straatname in dié stad deurgelees op soek na straatname met ’n Suid-Afrikaanse verbintenis of stempel. My kortlys het aanvanklik 58 straatname gehad, wat ek na ’n netjiese 50 verminder het.

Van die straatname wat ek geskrap het (Rosendaal-, Veldhuizen-, Manenburg- en Saffierstraat) klínk wel Suid-Afrikaans, maar het nie ’n sterk teenwoordigheid in die republiek nie. Ek het agterna ook Hendrik de Bruyn-, Hugo de Vries-, Jacques Oppenheim- en Pieter Pauw­straat verwyder. Dit lyk dalk bekend, maar kom nie in Suid-Afrika voor nie.

Die idee van ’n kaart met Suid-Afrikaanse straatname het ontstaan toe ek op die sewende dag van my besoek aan Amsterdam toevallig verby Potgieterstraat stap.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
England 152/1
Ireland 172/10
Rand - Dollar
19.63
+0.5%
Rand - Pond
24.59
-0.2%
Rand - Euro
21.12
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.90
-0.6%
Rand - Jen
0.14
+0.1%
Platinum
1,005.73
+0.2%
Palladium
1,392.93
+1.2%
Goud
1,977.99
+0.8%
Silwer
23.89
+1.6%
Brent-ruolie
72.60
-1.5%
Top-40
70,656
+0.9%
Alle aandele
75,783
+0.9%
Hulpbronne 10
68,962
+2.1%
Industriële 25
102,956
+0.2%
Finansiële 15
14,630
+1.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos