Die Laeveld - plek van pieke, poele, padstalle en perde

akkreditasie
Kaapsehoop word lank reeds vereenselwig met die wilde perde wat hier rondhardloop.
Kaapsehoop word lank reeds vereenselwig met die wilde perde wat hier rondhardloop.

Tydens ons kinderjare het die Laeveld vir ons begin teen Rooihoogte, ’n lang afdraand op die huidige R36-pad anderkant Carolina, net voordat jy die Badplaas-vakansieoord bereik.

In die donker bergvoue naby dié oord was dit pure oerwoud; bobbejaantoue, varings en groen mos – dinge wat vir ons Transvaalse Hoëveld-kinders ’n heerlike vreemdheid was.

Vandag neem die N4-tolroete jou langs Machadodorp verby. Jy kan kies om reguit te hou na Watervalboven waar jy deur die ou Zuid-Afrikaansche Republiek (ZAR)-treintonnel stap. Of draai links om deur Schoemanskloof te ry. Hier lyk dit soos egte Laeveld: diep klowe, ruie bos, sitrusboorde en blouapies wat oor die pad skarrel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 115/4
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 328/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.84
+1.3%
Rand - Pond
21.10
+0.9%
Rand - Euro
17.97
+1.1%
Rand - Aus dollar
11.25
+1.4%
Rand - Jen
0.14
+1.3%
Goud
1,779.43
-0.2%
Silwer
22.49
+0.8%
Palladium
1,743.50
-0.1%
Platinum
949.00
+1.4%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,573
-0.3%
Alle aandele
71,021
-0.3%
Hulpbronne 10
67,773
-0.1%
Industriële 25
93,518
-0.5%
Finansiële 15
13,899
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos