Die mense van Baviaanskloof

akkreditasie
Die boer en sy trekker. Boetie Terblanche en sy vrou, Henriëtte, sien uit na wanneer die kinders terugkeer huis toe om te kom boer. Hulle boer met ’n wye verskeidenheid produkte en die erf is vol kampe en hokke met varke, hoenders, skape en groente. Hul gastehuis is baie gesog omdat Henriëtte heerlik kook.
Die boer en sy trekker. Boetie Terblanche en sy vrou, Henriëtte, sien uit na wanneer die kinders terugkeer huis toe om te kom boer. Hulle boer met ’n wye verskeidenheid produkte en die erf is vol kampe en hokke met varke, hoenders, skape en groente. Hul gastehuis is baie gesog omdat Henriëtte heerlik kook.

In die Baviaanskloof leer Anet Pienaar-Vosloo mense ken wat almal besig is om hul pad in dié wildernis oop te kap. Almal is onwrikbaar lief vir die grond en beywer hulle vir die voortbestaan van een van die wêreld se mooiste natuurwonders.

Sy skryf: Eenmaal ’n jaar móét ek, ’n stadsmens, myself weer gaan vind op die diepste Suid-Afrikaanse ­platteland.

Dié keer het ek dit op ’n vyf dae lange staptog van Eco Ventures deur die Baviaanskloof-natuurreservaat in die Oos-Kaap gaan doen.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Chelsea 1
Tottenham 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.10
+0.9%
Rand - Pond
20.46
-0.0%
Rand - Euro
17.13
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,834.71
0.0%
Silwer
24.29
0.0%
Palladium
2,111.50
0.0%
Platinum
1,034.00
0.0%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
68,186
-2.1%
Alle aandele
74,835
-1.9%
Hulpbronne 10
74,924
-3.0%
Industriële 25
94,147
-1.8%
Finansiële 15
15,076
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos