Die siel van ’n frankofiel

akkreditasie
’n Sauternes-dessertwynproe by Château de Myrat.
’n Sauternes-dessertwynproe by Château de Myrat.

Die oorspronklike chateaus (in Frans is die enkelvoud château en die meervoud chateaux) is in die 13de en 14de eeu as vestingwerke vir verdediging gebou.

In dié kastele of chateaus het grootgrondbesitters in beheer van feodale gemeenskappe gewoon.

Dié kasteelforte is gewoonlik, ter wille van veiligheid, op heuwels, veral bokant riviervalleie, opgerig; die kasteelmure was dik, die vensters klein en daar was wagtorings op die kasteelmure. Baie chateaus het ook met ’n grag en valbrug gespog.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.51
+1.7%
Rand - Pond
19.88
-0.0%
Rand - Euro
16.83
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.76
+0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,767.60
0.0%
Silwer
23.31
0.0%
Palladium
2,075.53
0.0%
Platinum
1,059.00
0.0%
Brent-ruolie
84.86
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos