Die stad het horlosies, maar op Prins Albert vind jy tyd

akkreditasie
Die dorp se indrukwekkende NG Kerk. Foto’s: Clifford Roberts
Die dorp se indrukwekkende NG Kerk. Foto’s: Clifford Roberts

Ons sit soos lui akkedisse in die son met die Lazy Lizard se appeltert wat op ons tonge smelt. Dié koffiewinkel is die eerste plek aan die linkerkant as jy Prins Albert van die Swartbergpas se kant af binnery. Ons het op ons reise deur die Groot-Karoo al gehoor dat jy nie regtig in die Karoo gekuier het as jy nie dié pas gery het nie. Toe maak ons ook so.

Maar eers terug by ons sonsittery. Terwyl my geliefde sy tee trek, druk ek my neus per ongeluk in my cappuccino se skuim en die kelner lag en sê: “Hier by ons is daar nie iets soos ’n vinnige koffie nie; hier kuier mens lank, so vat dit maar rustig met daai skuim.”

Die kelner kom sit so ongemerk ’n potjie kookwater neer en sê: “Wat is lekkerder as jou eerste koppie tee? Jou tweede en derde koppie!”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.19
+0.4%
Rand - Pond
19.64
-0.0%
Rand - Euro
16.62
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,802.29
0.0%
Silwer
20.82
0.0%
Palladium
2,227.50
0.0%
Platinum
966.00
0.0%
Brent-ruolie
98.15
-1.5%
Top-40
63,996
-1.0%
Alle aandele
70,731
-0.8%
Hulpbronne 10
64,048
-2.8%
Industriële 25
86,577
-0.6%
Finansiële 15
16,059
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos