Die stryd om die hart van Leningrad

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
E.A. Korneef se skildery wat die beleg van Leningrad uitbeeld.
E.A. Korneef se skildery wat die beleg van Leningrad uitbeeld.

Leningrad, vandag bekend as St. Petersburg, word beskou as een van Rusland se pragtigste stede. Dit was eens op ’n tyd die noordelike hoofstad van tsaar Peter die Grote en sy “venster tot die Weste”.

Sedert die uitbreek van die Russiese revolusie in 1917 is Lenin­grad beskou as die bakermat van die kommunisme. Bolsjewiste sou daarom met vurige trots alles in die stryd werp om hul stad te verdedig.

In die Tweede Wêreldoorlog is Leningrad beleër en het inwoners en soldate vir amper 900 dae vasberade geveg om hul stad te bevry. In die stryd, wat op 8 September 1941 begin het, het meer mense gesterf as wat Brittanje én die VSA gesamentlik in die oorlog aan die dood afgestaan het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.0%
Rand - Euro
18.26
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos