Eight Feet Village: Nét die plek vir baie myle klok

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Van Eight Feet Village se houtdek kan besoekers oor die Riebeekvallei tuur terwyl hulle aan pizza of ’n steak smul en dit met wyn of koffie afsluk.
Van Eight Feet Village se houtdek kan besoekers oor die Riebeekvallei tuur terwyl hulle aan pizza of ’n steak smul en dit met wyn of koffie afsluk.

Die nywerheidsvoorkoms is modern en die buitelug kraai koning, maar dit is veral die uitsig oor die Riebeekvallei wat jou asem wegslaan. Hier kan besoekers die innerlike versterk met ’n steak of tien soorte pizza en vir so ’n rukkie van die gewone dolle gejaag ontsnap.

Eight Feet Village aan die bokant van die Bothmanskloofpas hou aan ontwikkel en elke besoek bring iets nuuts: meer sitplekke, pakkies Eight Feet Coffee te koop en Eight Feet Charms het sy deure oopgegooi. Dis ’n glaswinkel vir diegene met verfynde smaak en jy kan ook kies uit ’n Veldskoen-reeks in alle nommers en kleure.

Die geraamte van hul aangrensende fynproewersonthaal- en aparte sigaarlokaal groei weekliks.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.27
-1.9%
Rand - Pond
21.71
-0.0%
Rand - Euro
18.42
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.2%
Goud
1,792.60
0.0%
Silwer
23.13
0.0%
Palladium
1,751.49
0.0%
Platinum
955.50
0.0%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos