Hier is troeteldiere welkom!

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Jou geliefde vierbeenkinders hoef nie droëbek by die huis te sit wanneer jy gaan vakansie hou nie. Kry ’n troeteldiervriendelike blyplek en neem hulle saam!   Foto’s: iSTOCK
Jou geliefde vierbeenkinders hoef nie droëbek by die huis te sit wanneer jy gaan vakansie hou nie. Kry ’n troeteldiervriendelike blyplek en neem hulle saam! Foto’s: iSTOCK

“So oor die jare het ons beslis meer verblyfopsies vir die hondekinders gekry,” sê Christine da Silva van Holidawgs Getaways, ’n webtuiste wat troeteldiervriendelike vakansieplekke in Suid-Afrika bemark.

“B&B’s en selfsorg bly maar die gewildste opsies, maar deesdae kry ’n mens hotelle en selfs een of twee wildparke wat troeteldiere verwelkom. Die Radisson Red in die Waterfront in Kaapstad is een van die gewilder troeteldiervriendelike hotelle in die Kaap. Hulle het ook ’n Red-hotel in Sandton,” sê sy.

Ongelukkig is ons groter wildreservate nog nie troeteldiervriendelik nie, maar wel een of twee private reservate soos Thornybush en Melozhori. Honde wat hulself mooi gedra, mag selfs saamgaan op wildritte!

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.85
-1.2%
Rand - Pond
20.49
-0.4%
Rand - Euro
17.30
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.09
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,793.05
0.0%
Silwer
24.33
0.0%
Palladium
2,023.00
0.0%
Platinum
1,043.50
0.0%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,525
+1.7%
Alle aandele
67,051
+1.5%
Hulpbronne 10
62,969
+2.5%
Industriële 25
86,659
+1.4%
Finansiële 15
13,849
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos