Kuier ’n hond uit ’n (rooi)bos . . .

akkreditasie
’n Begeleide toer in ’n boegoeland op Skimmelberg is ’n blywende ervaring. Foto: Julian Jansen
’n Begeleide toer in ’n boegoeland op Skimmelberg is ’n blywende ervaring. Foto: Julian Jansen

Die langverwagte lente is op ons voorstoep en vir baie pandemievoos landsburgers wat reikhalsend uitsien na ’n welkome wegbreek, is die Cederberge ’n voorste bestemming om in jou motor se GPS in te tik.

Clanwilliam – voorheen bekend as Jan Disselsvlei – is die hoofdorp in dié bergstreek. Dit dateer so ver terug as 1732 en is een van die tien oudste dorpe in Suid-Afrika.

Dié dorp tussen die Cederberge en die Olifantsrivier is minder as drie uur of sowat 240 km se reis op die N7-hoofweg vanuit Kaapstad.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Aston Villa 1
Leicester City 1
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.0%
Rand - Euro
18.26
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos